Home » Reviews

A unique and outstanding visit to a welcoming enthusiastic facility overseen by Marianne

Not everyone will appreciate the rustic and charm of the cottages the way we did. A challenge to get to and out of but an outstanding location where one can really chill out without the frills of luxury. Just down to earth but adequate facilities right on the ocean shore.

– Nigel


‘n Unieke belewenis!

Hartlike ontvangs, keurig, uniek en eiesoortige verblyf! Plek om heeltemal af te skakel en batterye te herlaai!

– Franske


Die eenvoud van die Weskus met ‘n pragtige, pryslose uitsig!

Die huisies is nuut oorgedoen binne. Ook baie netjies toegerus en stylvol. Dit het alles wat jy benodig (geen yskas – slegs gemeenskaplik). Ons het die eenvoud en natuur opreg geniet. Hier is jy naby die elemente en voel jy dalk sommer lus om ‘n boek te skryf!

– Martina

 

 

Keep it secret.

Unspoilt. Amazing. Run like a 5 star hotel – wonderful staff. Thank you all.

– Anton


What a beautiful experience.

Almost like going back in time. Thank you for the lovely memories!!

– Kim  


Ons het baie lekker gebly.

Dis fanstasties hoe die duikers hutte omgeskakel is na ‘n feitlik luukse erviring! Baie dankie.

– Eden


Tyd is te kort. Kom kuier beslis weer!

Baie dankie vir die heerlike ontspan in ‘n absolute pragtige luukse plekkie en omgewing. 

– Wim


Ons kom beslis weer!

– Camphers

 

 

Hier moet mens baie langer vertoef

Baie dankie vir ‘n pragtige, pragtige plek! Ons het die aardsheid hiervan gekoester. 

– Lourens


Ongelooflik mooi!

Baie leker gebly en die stilte en natuur baie geniet.

– Cobus


Wow.

What a beautiful place – well done Mariaan. So unique by the sea – everything has been so well put together and you are very knowledgeable.

– Nigel


What a gorgeous setting for some real quiet time away!

The cottage is so beautifully decorarted and the indoor fireplace makes it all the more cosy! Thank you to all the staff here for being so friendly and helpful.

– Terri